Leer om tyd te lees


5.0 bởi SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Nov 7, 2018

Về Leer om tyd te lees

Dạy con bạn với các trò chơi tương tác học cách đọc và hiểu được thời gian.

Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:

Vlak 1: Ure

Vlak 2: 5 Minute

Vlak 3: Halfuur

Vlak 4: Kwart oor

Vlak 5: Kwart voor

Vlak 6: Digitale tyd uur

Vlak 7: Digitale tyd minute

Vlak 8: Geselstyd Oor

Vlak 9: Geselstyd voor

Vlak 10: Oefentyd

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.

Thông tin thêm Ứng dụng

Phiên bản mới nhất

5.0

Yêu cầu Android

4.0.3

Available on

Báo cáo

Gắn cờ là không phù hợp

Hiển thị nhiều hơn

Leer om tyd te lees Thay thế

Xem thêm từ SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Phát hiện