Используйте приложение APKPure
Историческую версию My Naslaan Bybel можно получить на Android
Toets Jou Algemene KENNIS, Stuur Bybel стиха на vriende деуры WhatsApp епз
Hierdie "App" vervang glad nie die Bybel, dit wil inteendeel aanmoedig om meer die Bybel te lees.
Die "App" bestaan uit 3 dele wat op 'n weeklikse basis opgedateer sal word.
Deel 1 : Waar staan dit in die Bybel
Deel 2 : Die padkaart vir die lewe
Deel 3 : Bybelvasvrae
Deel 1 wys aan waar in die Bybel jy sekere gebeurtenisse sal vind
Deel 2 Sekere Bybel verse kan gesuur word na vriende deur middel van Whatsapp
Deel 3 Toets jou Bybelkennis, alle vrae wat verkeerd is sal slegs die teks gegee word waar
om die korrekte teksvers te kry.
Hierdie "App:" wil glad nie die Bybel vervang nie, en dien slegs as hulpmiddel
Last updated on 03/09/2018
Tic Tac Toe
Загрузил
Hakan Sahin
Требуемая версия Android
Android 4.1+
Категория
Жаловаться
My Naslaan Bybel
17 by Sybrand Swanepoel
03/09/2018