下载 APKPure App
可在安卓获取Kruiskyk Tv的历史版本
现在Kruiskyk电视在手机上。
Die Kruiskyk Tv App is 'n uitbreiding van Kruiskyk Christelike Tv Kanaal.
Met hierdie App sal jy 'on-demand' inhoud kan kry van al jou gunsteling Kruiskyk Predikers en Christelike Sangers.
Indien jy nie naby 'n Tv met 'n OVHD Dekodeerder is om na die lewendige uitsending van Kruiskyk te kyk nie, sal jy nou ook binne hierdie App na die Kruiskyk 'live stream' kan kyk. Ons stel voor dat jy met 'n WIFI konneksie na die 'live stream' kyk om mobiele data koste te spaar.
Buiten al die kykstof wat Kruiskyk bied is daar ook nou Kruiskyk Musiek Radio wat jy binne die App kan luister.