ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
ٹھیک ہے میں متفق ہوں مزید جانیں

Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹس

About Sasol Natuurlewe vir Beginners

Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse natuurlewe.

Het jy geweet?

- Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.

- 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.

- Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

میں نیا کیا ہے 1.0 تازہ ترین ورژن

Last updated on Aug 2, 2016

Optimised for latest versions of Android
App is now free with In-App Purchases
New splash screen
Bug fixes

ترجمہ لوڈ ہو رہا ہے...

معلومات ایپ اضافی

تازہ ترین ورژن

Sasol Natuurlewe vir Beginners اپ ڈیٹ کی درخواست کریں 1.0

اپ لوڈ کردہ

Aman Singh

Android درکار ہے

Android 2.2+

Available on

گوگل پلے پر Sasol Natuurlewe vir Beginners حاصل کریں

مزید دکھائیں
زبانیں
APKPure کو سبسکرائب کریں
ابتدائی ریلیز ، خبروں ، اور بہترین اینڈروئیڈ گیمز اور ایپس کے رہنماؤں تک رسائی حاصل کرنے والے پہلے بنیں۔
نہیں شکریہ
سائن اپ
کامیابی کے ساتھ سبسکرائب!
اب آپ کو اپک پور کی سبسکرائب کیا گیا ہے۔
APKPure کو سبسکرائب کریں
ابتدائی ریلیز ، خبروں ، اور بہترین اینڈروئیڈ گیمز اور ایپس کے رہنماؤں تک رسائی حاصل کرنے والے پہلے بنیں۔
نہیں شکریہ
سائن اپ
کامیابی!
اب آپ ہمارے نیوز لیٹر کی رکنیت لے چکے ہیں۔