下载 APKPure App
可在安卓获取ShaRE的历史版本
您所在地区的在线平台
Die Stellenbosch Gemeenskapstoep (“app”) is ‘n boodskap-platform wat dit vir jou moontlik maak
om met plaaslike handelaars, sportklubs, verskaffers van gesondheidsdienste, verenigings en vriende
te skakel. Bly op hoogte van die nuutste plaaslike nuus, bestel produkte, maak besprekings en brei
jou netwerk uit! Die Stellenbosch Gemeenskapstoep is jou aanlyn-portaal tot ‘n wye reeks dienste in
jou kontrei.
Last updated on 2020年07月15日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
ShaRE
Varies with device by Fairville NV
2020年07月15日